Gedigte

Titel: Resisteer
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Hulle sê more lyk koud

Maar die koue wat al maande lank
gletsers maak hier van my hart
het my immuniteit versterk
teen jou koel skemersonsondergange
en sy winterbabyblues

Vir julle wou ek warmwolsokkie
toedraai voor ‘n kaggelvuur
my lyf soos wolkombers
om julle vou in die oggenduur

Maar soos hulle sê more lyk koud
en my lyf resisteer al meer en meer...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

KK
Hoe goed ken ons nie almal daardie seer van verwerp en wegstoot nie.... Jy som dit skitterend op en krap diep in my emosie rond!
13 jaar 8 maande 1 week 3 dae 13 ure oud



Die Storie agter die Storie

deur Christo Nel

'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar