Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

soos ‘n skim vasgevang
in die eggo van die wind
maar eggo is nie ‘n antwoord
sy hart bly leeg

wanneer die vis arend
bo-oor sy kop sweef
en hy opkyk
in die asuur-blou lug

sluit die bos sy deure oop
kring die son se strale sag
waar dit deur die blare skyn
vir oulaas afskeid neem

net vir ‘n oomblik
kan hy vlug
deur die skadu’ryke bome
se skreef



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Waauw!
Dis pragtig en baie goed geskryf!
3 jaar 10 maande 1 week 4 dae 5 ure oud


olifant
Pragtig, soos altyd.
3 jaar 10 maande 1 week 4 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar