Gedigte

Titel: Rivier
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die grein
van jou
grys blou oë
lê leemtes vol
waarin ek
nie kan tas
as jy herwaarts kyk

en

ek weet
iets het jou gewen
laat twyfel
en
al doen ek wat
hierdie rivier
kan ek nie
saam met jou
deur

maar

ek wil hê jy moet
weet
opkyk
en sien
ek staan
hier
langs die kant
met ‘n
“life jacket”




(vir Murna)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
Wow
9 jaar 9 maande 1 dag 15 ure oud


=)
wow pragtig
9 jaar 9 maande 1 dag 17 ure oud


...
Woord vir woord pragtig rangskik! Like dit kwaai...
9 jaar 9 maande 3 dae 4 ure oud


...
Hou van die styl - hoe jy speel met die "en" en "maar".

9 jaar 9 maande 3 dae 9 ure oud


die weervoorspelling
kosbaar.
en betekenisvol.
vol omgee.
9 jaar 9 maande 4 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Grafte op die Berg

deur Johannes de Swart

Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar