Gedigte

Titel: roekeloos
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

as die val van verstand
in siklusse deur die bedrog van
liggaamlike weersin vervolmaak
word, betree gebreke
’n sfeer met kliniese voorwendsels
waaraan die vodde vlag van valse vrede
soos ’n ou lap vol suurmelk
halfstok hang




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
n Moderne psalm.
4 jaar 8 maande 3 weke 4 dae 23 ure oud


roekeloos
Uitstaande!
4 jaar 8 maande 4 weke 18 ure oud


roekeloos
Treffend verwoord.
4 jaar 8 maande 4 weke 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Dagboek van die tuinvoëls

deur http://www.woes.co.za/

Spesiale gevalle van interaksie wat tussen die tuinvoëls onderling asook met ander wesens plaasgevind het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar