Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



waarom die snit
reg onder
die
oog?

of is dit ’n
litteken?

ek weet nie, maar
al daardie
poppe wat agter
jou staan
en daardie afgesaagde
deuntjie deur die
dal van doodskaduwee
stuur

gaan nog ’n
koue lem
oor jou
keel
laat gly




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
jou titel is to die for.
love it.
(die lang titel-ding jy weet..en boonop dan rymit ook nog).

STerk vers,...

Chucky is in the house...
(hehehe)
4 jaar 6 maande 1 week 1 dag 4 ure oud


litteken
En so bly gister se dade as littekens in ons toekoms
4 jaar 6 maande 1 week 1 dag 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar