Gedigte

Bladsye:
Titel: Rooi
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie bydrae is volwasse van aard en mag verwysings na geweldadige dade hê asook kru woorde. Om hierdie rede word persone onder die ouderdom van agtien (18) verbied om hierdie afdeling te gebruik.

Sensitiewe persone en diegene met fundamentalistiese lewensbeskouinge word ook aangeraai om nie verder te gaan nie.

Indien jy ouer as agtien is, en deur op die "Gaan Voort" knop te kliek bevestig jy dit ook so, kan jy op "Gaan voort" kliek.

Gaan terug



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Die Lied van Lorelei

    deur Rachelle du Bois

    Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar