Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Hees is my minnelied
wat lispel oor jou lyf
en skor en psigoties
myne myne myne
in elke kurwe skryf.

Pseudoliefde is my forte
ek bemin jou
my coup de grace
aan jou en legio
word my donkerliefde opgedra.





Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
mal hieroor.
Baie goed gepen.
Baie skerp en grootse titel.
6 jaar 2 maande 21 ure oud


rowerspel
ek hou hiervan ....
6 jaar 6 maande 2 dae 22 ure oud


(R)owerspel
Inderdaad goed verwoord.
6 jaar 6 maande 3 dae 1 uur oud


(R)owerspel
Goed geskryf!!!
6 jaar 6 maande 3 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar