Weergawe: 1
Aantal woorde: 34
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 30 Dec 2015
In wete,
In woorde
In drome,
In winde en waters,
In sonskyn and reën,
In hoop en more,
In trane en hartseer,
In stilte en storms,
In altyd
In ewig,
Jy.
Lees ander gedigte deur Hanli Botha
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...