Weergawe:
Aantal woorde: 75
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 16 Mar 2007
Die lewe, laat my soms bewe,
so baie dinge om na te strewe.
Ek’s nou gryser, wyser en kan nou luister,
my blik was eens, soos koue yster!
Ek was jonk, met ‘n donker verlede?
Wat wag nog op my pad, wat van die hede?
My lewens pad was breed, eens duister,
my lewe was roekeloos, dit was byster!
Ek weet ek is reeds vergewe,
sal ek nou kan lewe, in rus en vrede?
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Driekie Grobler
Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)