Titel: Rustig en stil
Weergawe: 1
Aantal woorde: 90
Kere gelees: 559
Datum gepubliseer: 02 Sep 2008
Dit is so rustig en stil,
net die geluide van n bul.
En die voeltjies wat sing,
kan jou net vreugte bring.
Iewers bler n skaap,
die warm son laat hom gaap.
Die diere raak lui,
en in die agtergrond, n tellefoon wat lui.
Jy raak stil in jou gemoed,
niks sondes om oor te boet.
More kom nog n dag,
propvol liefde en prag.
Jy kyk uit oor die vlaktes,
in jou kop, woel jou gedagtes.
Wat meer wil jy he,
as die natuur so na jou hart le?
E-pos my as kommentaar gelewer word
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Resensies
Gedigte
Artikels
Rubrieke

deur Spannie
Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.