Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


My ou hysie het ‘n piepklyn kombysie;
maar die biere het gyte - sien myte
met kyke deur hulle eie vyl ryte -
en die kinders kry stype
oor my soete ver grype . . .
maar ek sing en ek dans
in vrede na pype
sonder myse en lyse,
om rede ek weet
dat binne en byte,
skepsels en skryfsels
ten spyte,
geen hoogte of diepte
my ooit sal kan skei
van die Rus in die Water
en die Groen in die Velde se wei . . .
so vlyt, vlyt maar
my storie is nog lank nie yt!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Myte
Kostelik gedoen, met 'n diep draai . . . mooi!
5 jaar 2 maande 2 weke 2 dae 9 ure oud


Reimpies, splling
Uitstekend gespeel met die gespel en rympie, Dit was 'n verfrissende stukkie humor, goed uitgedink ! Nooit gedink dat foutiewe spelling instede van irriterend wees, so lekker op die oor kan val nie!
6 jaar 3 maande 2 weke 8 ure oud


Z
Jy het goed gedoen hier
6 jaar 3 maande 2 weke 16 ure oud


rympies bo!
Ai...ek het hierdie een sommer baie geniet. Wie worry nou oor spelling as dit so lekker rym :-))
6 jaar 3 maande 2 weke 20 ure oud


Rympies
Kostelik, baie kostelik. Ek hou vreeslik hiervan.
6 jaar 3 maande 2 weke 21 ure oud


Dankie tog daarvoor!

Ek sou net mooi niks daarvan gehou het as jy die dag sou besluit het 'flyt, flyt, my storie is yt ...'

* Hierdie een noem ek pitkos!
6 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

beloftes

deur daniel v kaylan

'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar