Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

saam het ons gekuier
saam het ons gelag
saam het ons gehuil
saam het ons gebid

saam het ons hande gevat
saam het ons in stilte geluister
saam het ons raad gegee
saam het ons raad aanvaar

saam het ons nog een verwelkom
saam het ons ‘n tuiste geskep
saam het ons ‘n groot familie geword
saam het ons gegroei

saam moet ons nou hande los
saam moet elkeen sy eie rigting kies
saam moet ons aanvaar die einde het gekom
saam moet ons mekaar nou vaarwel toewens

©ANS BOTHA

Email: ansie@proteawi.co.za



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Saam het ons
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die AFSKEID projek.
3 jaar 9 maande 6 dae 23 ure oud


Saam
Saam sal ons elkeen darem seker so af en toe aan die ander lede dink. Ons bly in kontak.
3 jaar 9 maande 6 dae 23 ure oud


saam
Adieu, Ans.
3 jaar 9 maande 1 week 2 ure oud


Saam
Ai dat ons nou mekaar moet vaarwel toewens.
3 jaar 9 maande 1 week 3 ure oud


Saam . . .
ek bêre jou e-pos adres. Dankie.
3 jaar 9 maande 1 week 7 ure oud


groet
voorwaar n hartseer dag ns maar tot ons wweer sien mooi loop
3 jaar 9 maande 1 week 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar