Gedigte

Titel: Saamwerk
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons moet saamwerk
Ek en jy
ek het jou welsyn
op my hart
my skat
My precious
Maar ek dink
wat jy kort
wat jy benodig
Is tough love
tough love
Anders vat jy
al die koek
en wat van my
ek moet lei
sonder koek bly
terwyl jy
jou brood sny
en al twee kante
met botter besmee
en nog heuning oor vee
oooh...Nee
ek's nie verlee
jy kan maar planne smee
daar's nie mee
koek en tee
Ek en Jy
n stormagtige see
doen die lewe mee
stap dieselfde wee
daarom moet ons saamwerk
en as ons doen
sal jy waarlik merk
ons sal mekaar versterk



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar