Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sal jy vir my wag?
ek wil vir altyd met jou lag,
jou hart is mooi en sag,
jy is altyd bedag,
jy skilder my lewe, soos 'n vlag,
met jou, kry ek nuwe krag!
My lief, sal jy vir my wag?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Sal jy vir my wag?
Hoe dan anders na so 'n mooi gedig?

Groete

Chenél
13 jaar 1 maand 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Bertha se Stories

    deur natasha dutton

    "...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar