Weergawe: 1
Aantal woorde: 89
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 16 Apr 2008
my vlees lewe in groot vrees,
As U vandag sou kom,
verloor ek dalk U rykdom!
Here, trek my asseblief nader,
laat my toe, om met U te vergader,
Ek erken, ek's 'n groot sondaar,
maar U vergewe selfs die moordenaar,
Vergewe my, o grote God?
Laat my nie oor, aan my eie lot!
U is 'n God, wat tug en vermaan,
laat my asseblief nie alleen staan!
U is groot, getrou, sal U my vashou?
Sal U my gees genees? Ek het berou.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Baie goed, en Baie Dankie, jou woorde dwing tot introspeksie met aanvaarding van genadiglike vergifnis assok die alom gevoel van glimlaggende hartseer wat God sal herstel en heel van liefde wat sekerlik nooit sal kwyn en aanvaarding van pynlike gemis na liefde in die geheel. Dankie vir jou woorde .