Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Korreltjies bestaan
Hier loop niemand saam-
jy en jou en almal alleen
Die drie van julle

My meesterstuk van verlange
Wat in warm wind
My hart met wasem vul.
Hier duins ek terug van onopgeloopte paadjies
Geen maan om na heen terug te gaan,
Self die sterre het hul eie wentelbaan

Closure baby, closure-
Om als hier op te sluit en aan te gaan
En te vlieg om jou te kom haal
Mar jou oe blyk lankal geslote deur,
jy roep I donker smile as jy mysien,
ek verdrink jou met onsinnige woorde
vol sandkastele wat vergaan.
Korreltjies van my bestaan
Hier wandel ek op eie baan
Geen ons of ek en jy,
Mar sonder my drie korreltjies
Sal my hart hier ly.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Hartsnare

deur Driekie Grobler

100 Inspirerende gedigte en hartsgedagtes oor menswees en die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar