Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Tussen groot verlang het ‘n
Klein bottel bier my vasgevang

As jy dieper kyk sou jy die son sien
Breek in my strale se smeek

Duskant die bottil se rand
Het ek snags my siel verpant
En kon ek nie keer dat dit
weer en weer gebeur

Dat ek waters van onheil met ‘n hart verruil

Anderkant babbelas en onvanpas
het die botteljie bier my steeds ingelas

As jy dieper sou kyk sou jy glase sien
breek in my tong se sleep.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar