Ag liewe oesie
ek het , maar ek weet
ek moesie
die ding is
van oë se pas en meet
kom daar net mooi niksie ...
Die proof is
in die poeding
( soos ons albei
nou van kan getuig )
en in my
begeertekring
se diepste insuig
is jy nou nr 1
op my lys .
Jip , van tandekners
en ween
in ñ wêreld van kleur
is alles sombergrys .
Ja , een kers
= een lont + was
+ ñ bietjie geur .
( 27/11/2015 19h57 )