Gedigte

Titel: Sê my...
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sê vir my jy mis my nie,
sê vir my eks history;
kyk my in die oë en verklaar dan plegtig nou:
"Ek was nog nooit ooit eens
selfs 'n bietjie lief vir jou..."




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

.
Kort en kragtig.

Perfek*
4 jaar 9 maande 1 week 3 dae 6 ure oud


se my
EINA!!! .. kort en kragtig n baie diep seer raakgepen!
4 jaar 9 maande 1 week 3 dae 7 ure oud


Eina
Flippit dis 'n taai klap daai!!
4 jaar 9 maande 1 week 3 dae 9 ure oud


Dankie vir die kommentaar.
Sneeuwolf ek is altyd bly as jy van iets hou. Dan weet ek ek het iets reg gedoen...
Wat van die ander reëls Viooltjie? Moet ek aan hulle werk?
;-)
4 jaar 9 maande 1 week 3 dae 12 ure oud


sê my
Ek hou baie van die eerste twee reëls. Dit rym en ritme heerlik.
4 jaar 9 maande 1 week 3 dae 15 ure oud


****
Wys jou hoe ontsteld ek is

skuus

Moet lees
Honde!!!
4 jaar 9 maande 1 week 4 dae 8 ure oud


Sê my
(Verkeerde knoppie)


Emsioneel - 10+

Remedie >?

Tyd.

Tyd genees wonderbaarlik

Skryf nog

Dit pas my soos 'n handskoen

Verdomde Bruce . . . .

Kyk my kos vanoggend aan asof ek vir honed gekook het . . .

Skryf dus nog!
4 jaar 9 maande 1 week 4 dae 8 ure oud


Sê my
Raait

Letterkundig - 10
Menslik - 10
4 jaar 9 maande 1 week 4 dae 8 ure oud



Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag ~ Anze Bezuidenhout



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar