Gedigte

Titel: See
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het vandag langs die see gaan stap
tot waar my gedagtes
my nie meer wou dra nie
en daar het ek gaan sit
en die verte in getuur

woordeloos...
gedagteloos...
emosieloos...

met bewondering vir die grootsheid van die see
en hoe klein ek regtig is,
so klein.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

see
so het ek die see al baie beleef.. absoluut mooi gepen!!
5 jaar 8 maande 3 weke 1 dag 23 ure oud


.
so klein ...

kleiner as 'n mier as jy nou kon uitzoom.

5 jaar 8 maande 3 weke 2 dae 2 ure oud


die weervoorspelling
ek hou hiervan
5 jaar 8 maande 3 weke 2 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie

deur Thalita Goosen

Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar