Gedigte

Titel: Seine
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek loer na my selfoon
elke paar sekondes
hopende
wensend
dat ek ‘n boodskap
sal sien
iets
wat my gerusstel
dat jy
aan my dink
my nie vergeet het nie
dat ek spesiaal is

Ek weet jy is besig
baie besig
maar is daar regtig
geen tyd
te steel nie
nie eers ‘n paar sekondes
Om te sê Hello nie
of
Ons gesels later
Moenie bekommer wees nie
Ons is nog okey

Maar daar is niks
net die simbool
van ‘n sterk sein
wat ooreenstem
met jou sein
dat ons verhouding
vinnig vervaag



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar