Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Kersfees seisoen
seisoen van vreugde en vrolikheid
vir baie mense regoor die aarde

Vir sommiges is dit ‘n seisoen
van depressie en eensaamheid
omhels deur ‘n pit van swart

‘n Man spring van die boonste vloer
na sy dood meters verder ondertoe
hy sterf aan veelvuldige beserings
hartseer vir groepie toeskouers
ja, hartseer inderdaad
vir hom was die depressie te veel
was die eensaamheid te veel om te dra

‘n uitweg is daar..........

Draai na God
Hy kan die depressie wegneem
die eensame leegheid genees
want in Sy liefde en genade is niks ontmoonlik nie

Gee die Here net ‘n kans om jou te help
die eeu van wonderwerke is lank nog ne verby
hoop en vertrou net op Hom




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

seisoen van vreugde en smarte
mooi gepen
3 jaar 10 maande 6 dae 13 ure oud



Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Bundel vol inspirasie en lewenswysheid, lief en leed, maar ook lewenslesse wat ons daagliks ervaar en leer. 'n Saamlag, saamhuil en saamstap-bundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar