Gedigte

Titel: Seisoene
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die sonsondergang straal in die noorde
Sak met tinte van kleur in die ooste
Die maanskyn verhelder in die weste
Sak in stilte in die warm suide.

Die onmisbare son...
Wentel saam met die atmosfeer
Winter het vergaan in sneeu flokkies
Somer bly staan in orange strale.

Groen moeder natuur is tuis
Die ambisie lê by die huis
Saam met die bruin muis
Hier voel ons tuis.

Herfs maak sy verskyning
Verstom die mensdom
September maand se seisoen
Die blomme bloem.

Die vier seisoene
Kraai koning
Dit is ‘n nuwe jaar van feesvier
Al wat skort is my bloeiende hart
Gemaak van staal en smart.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar