Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

jy is 'n skuitjie
soos 'n omgekeerde blaar wat sweef
op die stroompie streep onthou van jou
waar my dink aan jou gedompel leef

ek is die kind langs die stroom
ek hardloop deur die klitsgras en riet
(dis
net
'n 
blaar!)
uitasem. oorweldig. en daar waar my skuit deur die klippe versnel en my langste tree te kort meet
daar....gebuk...en agterna
vind ek dit was als verniet



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

seun en skuit
puik gepen
4 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 7 ure oud


skuit
hierdie gedig vat aan 'n mens. soveel meer as net kind en skuit. die beeld bly mens by. BAIE goeie werk. WELGEDAAN :-)
4 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 11 ure oud


die weervoorspelling
ek hou hiervan.
die eenvoud van die briljante titel.
en die eenvoud van die prenrjie wat jy geskilder het.
Goeie werk.
4 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar