Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Shakespeare,
Kan jy my kom se
Waar die Liefde le
Want dis iets wat ek MOET he.

Shakespeare,
Kan jy my kom wys
Hoe die Liefde lyk
En waar ek dit kan kry.

Want in als wat jy se
en in als wat jy skryf
Vertel jy van 'n wonder
wat daar erens buite le

Want ek, ek soek 'n ou
Wat woorde gee wat hou
met ogies baba blou
en 'n hand om vas te hou

O ek, ek soek 'n ou
Om my vas te hou
O, Shakespeare
Ek is opsoek na jou

Jy mag my
Nou maar vergelyk
Met die mooi
Dag in Mei

En jy mag nou
Vir Romeo terug kry

Want ek, ek soek 'n ou
Wat my altyd op sal bou
Wat my altyd veilig hou
En sy arms om my vou

O ek, ek soek 'n ou
Wie ek kan vertrou
O, Shakespeare
Ek is opsoek na jou

Oooh, Shakespeare Kom en wees my ou



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Stefan Muller
Stefan Muller
mooi
Great stuff! ekt Blou oë!
7 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 18 ure oud


jammer.
my oe is bruin...
9 jaar 10 maande 6 dae 20 ure oud


Welkom op Woes.

Hoop jy kry ewe veel vreugde uit skryf as al ons ander.

Tatta.

~KK~
9 jaar 10 maande 1 week 1 dag 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Ontdek die Siel in my

deur helna

Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar