Gedigte

Titel: Siel Diep
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Agter nugter denke
flikker dowwe herhineringe
van 'n godverlate vriendskap
en dit walg my.

Vanuit my donker waansin
skyn die strale waarheid
van verkalkte verhoudings
en dit versmoor my.

Deur die gille van my angs
val daar 'n verlate noot
van 'n swartgallige groep
en dit breek my.

En daar...

Uit die graf van my pyn
Grawe hy my uit
Stof hy my af
En omvou my in 'n belofte van liefde

En dit red my.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Siel Diep
Aan die einde van die dag is daar nog hoop dat alles weer sal uit kristaliseer.
4 jaar 3 maande 1 dag 20 ure oud


Siel diep
wat n hoopvolle slot.. baie mooi gepen
4 jaar 3 maande 1 dag 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :
Pyn

Van ons ander lede

Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar