Gedigte

Titel: Siembamba
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In museums
lê Bybels en gewere
onder stof vergete
en niemand gee om nie

met kaal voete oor ʼn berg
of iewers in ʼn wa se spore
lê ʼn dapper volk
in die veld verlore -
want niemand gee om nie

vir geboortegrond
duur gekoop
met goed en bloed
is ons diep verwond -
maar niemand gee om nie

Lappiedy, lappieda
ʼn erfenis is verstoot
en Siembamba -
die kind is dood.

© C. Potgieter 2013-09-25



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
Dit breek my hart in duisend stukkies.
6 jaar 5 maande 6 dae 23 ure oud


Siembamba
. . . en niemand gee om nie. So waar, so jammer. Absoluut! baie mooi verwoord, dankie Charmain ek geniet jou gedigte, hulle is almal pragtig.
6 jaar 5 maande 1 week 1 uur oud


Siembamba
Is dit nie hartverskeurend dat 'n volk so loop lê? Mooi neergepen.
6 jaar 5 maande 1 week 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar