Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

’n paar honderd meter in
’n grag waar
die gesig van somer in
lugkastele skuil
lente is ’n vrou wat
met haar woorde
deur verdeeldheid probeer
breek

maar as skerwe eers hande
flenters sny word
die ysige asem van winter
gou-gou ’n realiteit
waarin herfs se geelbruin jas
’n polka dans




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

beeldskoon
defnitief `n gunsteling. ysige kuns wat my ver weg neem.
4 jaar 11 maande 2 weke 5 dae oud


Sinergie van seisoene
Baie dankie vir hierdie pragtige bydrae tot die Seisoene projek
4 jaar 11 maande 2 weke 5 dae 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar