Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Dis nie met woorde wat ek speel;
of te veel tyd om te verveel

Ek is só deur Hom gemaak;
my siel kan vol emosie raak

Dan baklei die woorde binne my;
“sinne uit my siel” kom uit gegly...

Ek sit al die sinne saam;
en gee die gedig net ‘n naam...
...sinne uit my siel...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Sinne uit my siel
Jy beskryf hierdie "digters-siel" so perfek... ek se altyd woorde is my asem en ek kan nie sonder dit lewe nie... PUIK gepen. Hoop om sommer by gedigte uit jou pen te lees
5 jaar 4 maande 1 dag 4 ure oud


Logies
Welkom in die klub van diep denkers, taai sinnerendes en wyd voelendes.
Nomen est omen: Kom toon nou jou ware!
Welkom.
GvT
5 jaar 4 maande 1 week 3 dae 1 uur oud


SINNE UIT MY SIEL
Stem volkome saam met hierdie een.
5 jaar 4 maande 1 week 3 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar