Weergawe: 1
Aantal woorde: 83
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 11 Apr 2008
soms voel ek vasgevang in haar magte,
soms klim ek af
.......................by
..........................die
..............................trappe van liefde.
Soms is my hart vol emosies wat nie 'n uitgang kan vind,
soms vlieg my gedagtes weg saam met die wind,
soms voel my lewe tot die dood verbind.
'n nuwe oggend 'n nuwe dag,
'n nuwe siening 'n nuwe lag,
'n skone hart 'n rustige dag,
alle negatiewe verdwyn wanneer die skadu van liefde my hart oorneem.
Lees ander gedigte deur MYSTICAL.INFERNO
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Vesting
Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561