Weergawe: 1
Aantal woorde: 103
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 02 Jan 2016
is sy hartklop teenoor
die lewe
sy gedagtegang oor sy
geluk, oor sy hartseer
oor sy liefde wat hier diep borrel
‘n hartklop wat die menswees verraai
‘n handdruk in ‘n vriendskap
woede by ‘n onreg
+++
Skatkis hoopvol geheime
Soms mengelmoes gedagtes
Wat die hartsiening verklap
dalk ‘n skelm laggie
wanneer hy terg
‘ n sagte hand op die rug
vir aanmoediging
+++
so is ‘n skatkis van ‘n mens
vol menswees
‘’Ek is hier... om ...
jou te help
jou aan te moedig tot jy jou sukses te behaal...’’
ja my skatkis is hier
om ‘n vriendskap met jou te deel
Lees ander gedigte deur TIPTOES
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Francis Gillieron
Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.