Gedigte

Titel: skemertyd
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soos die ritme van my hart
Die tikkel van die lewe klop
Staan hy tydelik stil met skemer
3 ure elke dag, waarin
ek steeds verwonderd
my siel met joune deel
jyt my gelos net na die oesrooi van die son se groet,
en in die bloumaan het ek jou naam bly roep.
Soos die tikkel van my hart,
Die ritme van die lewe klop
Staan ek daagliks stil in skemer
Dis dan wat jy my by jou sal vind.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Skemertyd
"oesrooi van die son" Beautiful. As jou gedig 'n tjoklit koek was het ek hom nou self opge-eet sonder om te share.

Groete

Chenél
12 jaar 8 maande 1 dag 15 ure oud


Dis 'n besonderse gedig die, ook so vol emosie en verlange...Great baie geniet, Dankie,Chantelle
12 jaar 8 maande 1 dag 19 ure oud



Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar