Weergawe: 1
Aantal woorde: 59
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 04 Aug 2009
Hoor ons aanhoudende geroep!
Help ons, maak ons vry,
laat ons, as mens, nie langer ly!
Die sonde, wat voorgee, hy’s ‘n reus,
ons wil nie langer vir hom vrees!
As ons nou, sou sterwe,
sal ons, U Koningryk beërwe?
Vader, skenk die mens genade,
bo alles, is dit van groot waarde.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae