Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie grote Pianis
is meer as Pianis beslis
simfonie Dirigent
tot Hom kan jy jou wend

ook die Komponis
geen enkele noot gemis
lees ook van Sy minne-sang
Hooglied, hoe Hy na Sy bruid verlang.

-------------------------------
Dankie Sanet Goosen
vir inspirasie met jou gedig
Die groot Pianis



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Die groot Pianis
Baie kompak en inspirerend! Doen so voort. Stuur weer vir my e-pos vanaf Woes. Ek nog nie gekonfyt om te gebruik nie, maar ek leer deur dit te doen.
Fran3
11 jaar 3 maande 1 week 4 dae 11 ure oud


Jy's reg. Aan Hom kom die dank toe, want Hy's die Skepper van elke noot en elke klank.
11 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 3 ure oud


Ek stem saam, dis pragtig!
11 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 21 ure oud


Skeppers musiek
So word ons elkeen aangestel vir Sy doel alleen. Elkeen met sy unieke eienskap en taak. Alleenlik as almal opstaan en saam werk, sal dit klink soos 'n simfonie in Sy ore.

Dankie vir die inspirasie.
11 jaar 3 maande 2 weke 2 dae oud


Jy moet meer gereeld jou pen opneem. Pragtig!!
11 jaar 3 maande 2 weke 2 dae oud


Baie mooi woorde hierdie in erkenning van 'n Ware Musikant, Dirigent en Skepper!! dankie dat jy dit deel met ons!
Gypsy groete
11 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 1 uur oud


Skeppers musiek
pragtig ya'akov, ware woorde en sanet se gedig n meesterstuk..m
11 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 1 uur oud


Ek beaam.
11 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 5 ure oud


sjoe, hoe bly is ek jy het Sanet se gedig raakgelees, hierdie is kosbaar mooi aansluiting daarby.
a.
11 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar