Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die jaar begin op ‘n droewige noot
Ons geliefde woes-tuiste gaan dood
Dis nuus was so skielik gewees
Geen teken van siekwees of kneus

Die woes-gesin kom byeen
Ons tuiste gaan ons treur
Pleks van tande knaag en klere skeur
Onderskraag ons mekaar so deur die ween

Hierdie is moeilike tye so waar
En die gesinslede trek maar swaar
Ons tuiste ontbind
Ek bid iewers sal ons mekaar weer vind



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Skielike dood
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die AFSKEID projek.
4 jaar 10 maande 4 weke 1 dag 23 ure oud



Van ons ander lede

Geweeg

deur Manie Jackson

Gedigte van skooldae af , die tyd toe ek geweeg is, tot ek getrou het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar