Gedigte

Titel: Skietgebed
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

O God, as ek radeloos tot U nader
reik ek beangs met bitterheid na bo
as die roede raas en reuke van pyn my ore beklem
spaar my tog vir eenkeer
Hoe lank moet die gèseling ander genot gee ?

Hoekom is ek hier, hoekom is ek gemaak ?
Het ek aanspraak op amnestie ?
of moet my menswees meegee
myself in die moddermoeras werp
en meewarig wag vir verswelging

Sal die rokende roer teen swellende slaap rare rasionele rus
roep ?

Amen



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar