Weergawe: 1
Aantal woorde: 58
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 16 Sep 2009
seker sy eie ou skinderbekkie.
Hulle wil altyd weet ......Het jy dit gehoor?
Vertel vir almal die storie oor en oor.
Dis seker maar hoe dit is,
dis nou gewis.
Om te skinder hou hul aan die gang,
hul moet net oppas dat hul eie stories hul nie eendag self gaan vang.
Lees ander gedigte deur woestynhblom
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae