Gedigte

Titel: Skipper
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Welkom op my skuit
My seile entoesiasties gespan
Kom skuil in my kajuit
Laat ons saam die dieptes ingaan

Ek waarborg nie voorspoed
Eerder avontuur
Die golwe bring soms teespoed
Help met jou skippers oog die water tuur

My skuitjie was reeds deur woeste waters
My skipper deels sy pos verlaat
Deur doellose rond dobber
Is die raamwerk reeds geskaad



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar