Gedigte

Titel: skoonma
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

bel en skel
geen verdriet
moerig en roerig
Al Debdo
boereraad
hekel en pekel
weet niks
Gé Korsten
skinder en klets
ken alles
brei en stry
lewe geniet
Bles Bridges
keoksisters en melktert
propvol draad
kunstande en gerimpelde hande
aai... skoonma



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

skoonma
sjoe ek hoop werklik nie my skoonseuns sien my in hierdie lig nie....
4 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 9 ure oud



Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar