Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het nagte lank na sterre gestaar
My drome in die sterre laat dans
Te lank gewens op verskietend’ ster
Te lank my lewe verby gedroom, en jy is steeds te ver.

My lief, dis skrikkeljaar
Ek wil my tassie pak
Die vertes invaar
Met my hart in my sak

My drome by die sterre terug vat
En my hart en drome voor jou stoep neerstort



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar