Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Skryf vir my ‘n storie,
‘n liedjie, ‘n gedig
Geen fabel of verdigsel,
Net woorde met gewig
Pen neer jou gedagtes,
Jou gevoelens, jou verweer
Vertel my al jou liefdes
Al jou gawes, al jou seer

Grafeer in sand met ‘n ligte letter hand,
‘n Lieflike sonnet vol verbode klank
Fluister geheime in die Suidooste wind
Dra dit oor in die giggles van ‘n kind.
Kronkelpadjies oor duin en dal,
Tot ek salig in jou arms val



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

her
Ja, ek stem saam, weereens baie goed :-)
5 jaar 4 maande 2 dae 12 ure oud


skryf
weereens n staande applous vir jou herskryfde weergawe.. absoluut uitsaande gepen!!
5 jaar 4 maande 2 dae 19 ure oud


die weervoorspelling
Hou steeds hiervan
5 jaar 4 maande 2 dae 22 ure oud


Skryf vir my..
Baie mooi gedoen.. dit steek die vuur in my aan die brand.... en toe skryf ek sommer vir jou!
5 jaar 4 maande 3 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

    deur stefan s

    Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar