Gedigte

Titel: Skuldig
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Leweloos, verwaarloos, treurig, donker, bevlek
Jy sien die porselein gesig en roos-kleur wange
Skuldig bevind, agter die tralies van my siel staan ek
Ek sien die krake en die seer in ‘n klug bevange

Naamloos, verlore, rigtingloos, geskeur
Die nag het weer sy seer in my lag kom fluister
Skuldig bevind, alweer
As jy maar net kon weet, as jy maar net betyds kon luister

Stukkend, liefdeloos, verlep, verblind
Jy sien die goud in my glimlag en die huppel in my hart
Skuldig bevind
Ek sien die letsels van jou persepsies wat my besoedel met smart



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar