Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sanity
staan vals
soos plastiekblomme
in die voorkamer
van my hart .

Die dood-swart-gordyne
is dig toegetrek
net die blomme
verhelder die vertrek .

En in die kelder
van my siel
loop gisters-spoke
doef-doef
op plankvloere .


( 27/04/2010 02h40 )



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Stem saam LL... laat die plastiek-blomme waai en laat absolute craziness oorneem... om die lewe uitbundig en om nie gehok te wees nie, te leef! Buite die boks!
9 jaar 9 maande 3 dae 3 ure oud


Mooi!
:-( en :-)
9 jaar 9 maande 3 dae 9 ure oud


Rudie maggies jong, jou woorde vlot!!


9 jaar 9 maande 3 dae 10 ure oud


LL
Hoe later in die nag hoe beter sien ek - moer weg die plastic blomme - let insanity finally take control...
9 jaar 9 maande 3 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar