Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

in die skaduwee van goddelose hitte is ’n skreiende skande
soos my siel die enigste troos van ’n
denkbeeldige lewe
’n vervelige kransie met blomme
wat op die horison van verskilferde oë sterf
bied ’n onmeetbare dankgebed vir nog ’n nagrus
onvoltooid




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ken van
"bied ’n onmeetbare dankgebed vir nog ’n nagrus
onvoltooid"

Ken hierdie tipe gebed...

Goed verwoord Tertius.
5 jaar 2 maande 2 weke 1 dag 17 ure oud


slaaploos gesus
baie goeie gedig
5 jaar 2 maande 2 weke 1 dag 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar