Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Derde oog.
Derde oor.
Tweede Mond
van Peet se hond

Vyfde voet.
Sate tong.
Groen bloed.
Lêk dit en pong!

Droom nie.
Ek kan nie droom nie.
Ek wil nie droom nie!
Die hond het nie ‘n stert nie?

Want dis swart wanneer ek my oë toe maak,
swart wanneer hy sy oë toe maak,
swart wanneer sy haar oë toe maak,
Swart!

Almal en alles
skuit dieselfde drolle
en almal en alles
het maar geraamtes...

Sekeres en sommiges
kom uit die kas...
en nou pak ek en jy
die olifant,
die olifant in die tas.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar