Gedigte

Titel: Slawerny
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Slawerny van ouer's hand,gebore swartskaap op onvaste land, bemoeid met hartseer en pyn,geboei aan duisternis en vreugde wat kwyn.Vorentoe probeer ek gaan,kop bo water is my staan,'n aanhoudende mistigheid belemmer my sig,my lewe is net 'n klug.Verbetering is my hoop,wyl ek skryf 'n gedig van smart se doop,in die duister staan ek nou,maar wie weet wat die toekoms inhou.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar