Gedigte

Titel: Sleutels
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

SLEUTELS
-Carien Vorster

Merke van die ongeluk
wys op jou vel
en jou oë is druk;
Niemand verstaan, waar is jou huis?

Jou mond hang oop,
Jou staar volg haar sleutels:
“waar is jou kar?”, vra hy in die loop
Sy raak koud en bang-
Bêre die sleutels vinnig.

Party lag agter jou rug
Nie een praat met jou
en ander val terug,
en jy desperaat vir ‘n woord…

Ek vra wat is jou naam,
Waar kom jy vandaan?
Sag val sleutels in my hand se raam
“Kyk!” kom die woord vinnig

Vir ‘n oomblik voel jy veilig
en ek vind my passie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Storie agter die Storie

deur Christo Nel

'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar