Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Droogte
droogte, droogte
die spruit is leeg
skree die korhaan hees

Die kaal vaal landskap
van bossies en klip
waar mens en dier
honger na die hemel kyk


Deur die nagte aaneen
ek hier
jy daar alleen
smag my hart
net soos die korhaan
na reӫn
reӫn
reӫn




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

smag
Ek dink dit is n smagting at mens en natuur nou het soos lank laas was. jy beskryf hierdie smagting pragtig Suzette
4 jaar 2 weke 6 dae 19 ure oud


Smag my hart
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die DROOGTE projek.
4 jaar 3 weke 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar