Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hy grom
kamstig
groothondkwaai
as ek snuffel
en snuif; wikkelneus om
en om hom
belustig
ronddraai; en
net voor ek kleutertjie-klein gryp
en byt,
hou hy 
 heel groothartig
één
blokkie van sy sjokkie
uit na my

en glimlag
soos 'n heilige...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

"en glimlag soos 'n heilige" wat 'n raak beskrywing! Puik.
9 jaar 7 maande 2 dae 7 ure oud


Lekker skerp! En baie, baie waar! (laat jy my ook nou glad glimlag soos 'n heilige...) xx
9 jaar 7 maande 3 dae 5 ure oud


lekkerlees woorde van jou.
a.
9 jaar 7 maande 3 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar