Gedigte

Titel: soektog
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


ek soek jou op blare
met vroeg-oggend dou
jou stem in die wind
wat aan lugleegtes klou

jou oë soos die sterre
in hemelruim-prag
jou soetstem in voël-gesang
met die breek van die dag

jou siel uitgestrek
oor vlaktes so wyd
maar ek vind jou net nêrens
... 'n doellose stryd



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Al jou gedigte spreek van sirkels in die woestyn. Om en om in dieselfde kringloop.
Voorspoed, ek hoop jy loop 'n oase raak wat net vir jou bedoel is.
11 jaar 7 maande 3 weke 5 dae 10 ure oud


Ek hou hiervan
11 jaar 7 maande 3 weke 5 dae 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar